Anna Palk

Anna Palk
Geboorte (1941-10-23)23 Oktober 1941
Sterfte 1 Julie 1990 (op 48)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anna Palk (23 Oktober 1941 – 1 Julie 1990) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Earth Dies Screaming (1964) en The Nightcomers (1971), en in die televisiereekse The Count of Monte Cristo (1964) en The Main Chance (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy